Lukas 21:34

Lukas 21:34 ABA

“Julle moet oppas, julle moenie julle geld mors en dronk word en bekommerd wees oor hoe julle sal lewe nie, want dan sal julle vir God vergeet. En die dag wanneer God Koning sal word, sal dan vir julle te skielik kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 21:34