Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Matteus 5:3-5

Matteus 5:3-5 ABA

“Mense wat weet hulle het vir God nodig, is gelukkige mense, want God wat in die hemel is, is hulle Koning. Mense wat nou hartseer is, is gelukkige mense, want God sal hulle hartseer wegneem. Mense wat nederig is en wat op God vertrou, nie op hulleself nie, is gelukkige mense, want God sal vir hulle die aarde gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:3-5