Markus 5:25-26

Markus 5:25-26 ABA

Daar was 'n vrou wat twaalf jaar lank siek was. Sy het aangehou bloei. Sy het baie swaar gekry. Sy was by baie dokters en sy het alles wat sy gehad het, gegee om hulle te betaal, maar dit het nie gehelp nie. Sy het nog sieker geword.