Markus 5:35-36

Markus 5:35-36 ABA

Jaïrus was 'n hoof van die sinagoge. Daar het mense van sy huis na hom toe gekom. Jesus was besig om met die vrou te praat, en toe sê die mense vir Jaïrus: “Jou dogter is dood. Hoekom pla julle nog die Meneer?” Jesus het gehoor wat hulle gesê het, maar Hy het vir Jaïrus gesê: “Jy moet ophou bang wees, jy moet aanhou glo.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 5:35-36