Nehemia 12:43

Nehemia 12:43 ABA

Die mense het daardie dag baie offers gebring. Hulle was bly, God het hulle baie bly gemaak. Die vroue en kinders was ook bly. 'n Mens kon van ver hoor hoe Jerusalem feesvier.