Nehemia 12:43

Nehemia 12:43 AFR20

Op daardie dag het hulle vol vreugde 'n groot hoeveelheid offers geslag, want God het vir hulle 'n rede tot groot vreugde gegee. Ook die vroue en kinders was verheug, en die vreugde in Jerusalem kon van ver af gehoor word.