Spreuke 10:4-5
Spreuke 10:4-5 ABA
Hande wat lui is, laat mense arm word, maar hande wat hard werk, maak mense ryk. 'n Kind wat in die somer die koring-oes bymekaarmaak, is verstandig. 'n Kind wat slaap wanneer hy die koring moet afsny, sal niks hê nie.


