Spreuke 17:27-28

Spreuke 17:27-28 ABA

Iemand wat baie weet, praat nie baie nie, 'n verstandige persoon word nie gou kwaad nie. Mense dink iemand het wysheid wanneer hy nie praat nie, hulle dink hy is verstandig wanneer hy stilbly, hulle dink dit ook wanneer hy 'n dwaas is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 17:27-28