Psalms 107:28-29

Psalms 107:28-29 ABA

Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie. Hy het die stormwind stilgemaak, en die branders het klein geword.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 107:28-29