Psalms 31:2-3

Psalms 31:2-3 ABA

Here, ek vra dat U my moet beskerm, ek vra dit net vir U, U moenie dat ek verloor teen my vyande nie, nooit nie. U moet luister en my gou red, U moet die rots wees waarnatoe ek kan vlug, die plek waar ek veilig is, waar U my beskerm.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 31:2-3