PSALMS 31:2-3

PSALMS 31:2-3 AFR83

By U, Here, skuil ek. Laat my tog nooit teleurgestel staan nie! Bevry my, want U is getrou. Luister na my, red my tog gou. Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, 'n bergvesting om my te red.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 31:2-3