Psalms 91:9-10

Psalms 91:9-10 ABA

Jy het vir die Here gevra om jou te beskerm, jy glo dat jy veilig sal wees by die Hoogste God, daarom sal daar niks wat sleg is, met jou gebeur nie, en daar sal nooit siekte naby jou tent kom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 91:9-10