Psalms 92:14-15

Psalms 92:14-15 ABA

Hulle is soos bome wat by die tempel staan en wat vrugte dra op die oop stukke grond van ons God. Hulle dra vrugte ook wanneer hulle oud is, hulle is sterk en altyd groen.