1 Korinthiërs 1:18

1 Korinthiërs 1:18 AFR20

Die boodskap van die kruis is immers dwaasheid vir diegene wat verlore gaan, maar vir ons wat verlos word, is dit die krag van God.