Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 Korinthiërs 15:3-5

1 Korinthiërs 15:3-5 AFR20

Want die wesenlike wat ek ontvang en ook aan julle oorgelewer het, is: •Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte; en Hy het aan Sefas verskyn, en toe aan die twaalf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 15:3-5