1 Korinthiërs 7:5

1 Korinthiërs 7:5 AFR20

Moet julle nie van mekaar weerhou nie, behalwe as julle ooreenkom om dit vir 'n tyd lank te doen om julle aan gebed te kan wy. En kom dan weer bymekaar, sodat Satan julle nie verlei as gevolg van julle gebrek aan selfbeheersing nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 7:5