1 Korinthiërs 9:16

1 Korinthiërs 9:16 AFR20

Want as ek die evangelie verkondig, is dit nie vir my rede om my daarop te beroem nie? Daar rus immers 'n verpligting op my, en wee my as ek nie die evangelie verkondig nie.