1 Konings 17:24

1 Konings 17:24 AFR20

Daarop sê die vrou vir Elia: “Nou is ek daarvan oortuig dat u 'n man van God is en dat die woord van die HERE uit u mond betroubaar is.”