1 KONINGS 17:24

1 KONINGS 17:24 AFR83

Die vrou sê toe vir Elia: “Nou weet ek dat u 'n man van God is, en dat wat die Here deur u sê, die waarheid is.”