1 Samuel 2:8

1 Samuel 2:8 AFR20

Hy laat armes uit die stof opstaan, van die ashoop af hef Hy behoeftiges op om hulle by vooraanstaandes te laat sit en 'n ereplek hulle erfdeel te maak. Ja, aan die HERE behoort die fondamente van die aarde, Hy het die wêreld daarop geplaas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 2:8