1 Samuel 2:8

1 Samuel 2:8 DB

Hy laat onbelangrike mense uit die stof opstaan; Hy tel die armes van die ashoop af op. Hy laat hulle by belangrike mense sit; Hy gee hulle ’n spesiale plek. Dit is seker: die pilare van die aarde is die Here s’n; Hy maak die aarde daarop vas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 2:8