1 Samuel 28:5-6

1 Samuel 28:5-6 AFR20

Toe Saul die leër van die Filistyne sien, was hy bang en het sy hart verskriklik gebewe. Saul het die HERE geraadpleeg, maar die HERE het hom nie geantwoord nie, nóg deur drome, nóg deur die Urim, nóg deur die profete.