2 Kronieke 7:12

2 Kronieke 7:12 AFR20

Toe verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom: “Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My gekies as 'n tempel vir offers.