2 Korinthiërs 4:8-9

2 Korinthiërs 4:8-9 AFR20

In alles word ons verdruk, maar nie oorweldig nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; ons word vervolg, maar nie in die steek gelaat nie; ons word platgeslaan, maar nie vernietig nie.