2 Korinthiërs 6:10

2 Korinthiërs 6:10 AFR20

as bedroefdes, maar altyd blymoedig, as armes, maar wat baie ander mense ryk maak, as mense wat niks het nie, en tog alles besit.