2 Johannes 1:6

2 Johannes 1:6 AFR20

En dit is die liefde: dat ons volgens sy opdragte leef. Dit is die opdrag wat julle van die begin gehoor het: dat julle daarvolgens moet leef.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Johannes 1:6