2 Konings 4:6

2 Konings 4:6 AFR20

Toe die houers vol was, het sy vir haar seun gesê: “Gee nog 'n houer vir my aan.” Maar hy het vir haar gesê: “Daar is nie nog 'n houer nie.” Die olie het toe ophou vloei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 4:6