2 Samuel 24:24

2 Samuel 24:24 AFR20

Maar die koning het Arauna geantwoord: “Nee! Want ek gaan dit beslis by jou koop teen 'n prys. Ek gaan nie aan die HERE my God brandoffers bring sonder uitgawes nie.” Dawid het toe die dorsvloer en die beeste gekoop vir vyftig sikkel silwer.