2 Samuel 3:1

2 Samuel 3:1 AFR20

Daar was 'n uitgerekte stryd tussen die huis van Saul en die huis van Dawid. Dawid het al hoe sterker geword en die huis van Saul al hoe swakker.