2 Samuel 9:7

2 Samuel 9:7 AFR20

Dawid het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want ek sal beslis aan jou guns bewys ter wille van Jonatan, jou vader. Ek sal aan jou al die grond van Saul, jou voorvader, teruggee. Jy self sal gereeld aan my tafel brood eet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 9:7