2 SAMUEL 9:7

2 SAMUEL 9:7 AFR83

Dawid sê vir hom: “Moenie bekommerd wees nie, want ek het besluit om jou onder my sorg te neem ter wille van Jonatan jou pa. Ek gaan al die grond van jou oupa Saul aan jou teruggee, en boonop sal jy van nou af by my aan huis eet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 9:7