2 Thessalonisense 2:9-10

2 Thessalonisense 2:9-10 AFR20

Deur die werking van Satan, sal die koms van die wettelose mens gepaard gaan met volle magsvertoon, met bedrieglike tekens en wonders, en met elke vorm van goddelose misleiding vir hulle wat verlore gaan, omdat hulle nie die liefde vir die waarheid aanvaar het om verlos te kan word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Thessalonisense 2:9-10