Deuteronomium 10:12-13

Deuteronomium 10:12-13 AFR20

“ Daarom dan, Israel, wat anders vra die HERE jou God van jou as om vir die HERE jou God ontsag te hê, om al sy paaie te volg, om Hom lief te hê en die HERE jou God te dien met hart en siel, om die gebooie van die HERE en sy vaste voorskrifte na te kom wat ek vandag vir jou voorskryf, sodat dit met jou goed kan gaan?