Deuteronomium 11:1

Deuteronomium 11:1 AFR20

“ Jy moet die HERE jou God liefhê en die verpligtinge wat Hy oplê, altyd nakom – sy vaste voorskrifte, sy beslissings en gebooie.