DEUTERONOMIUM 11:1
DEUTERONOMIUM 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAAROM moet jy die HERE jou God liefhê en altyd sy ordening, sy insettinge sowel as sy verordeninge en sy gebooie onderhou.
DEUTERONOMIUM 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Moses het gesê: “Julle moet lief wees vir julle God die Here en julle moet altyd doen wat sy wette sê.
DEUTERONOMIUM 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle moet die Here julle God liefhê en altyd sy opdragte gehoorsaam: al sy voorskrifte en bepalings en gebooie.
DEUTERONOMIUM 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Jy moet die HERE jou God liefhê en die verpligtinge wat Hy oplê, altyd nakom – sy vaste voorskrifte, sy beslissings en gebooie.
DEUTERONOMIUM 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom moet jy die HERE jou God liefhê en sy ordening en sy insettinge en sy verordeninge en sy gebooie altyd onderhou.