Deuteronomium 15:6

Deuteronomium 15:6 AFR20

“ Wanneer die HERE jou God jou seën soos Hy jou beloof het, sal jy aan baie nasies uitleen, maar self sal jy nie leen nie. Jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.