Deuteronomium 16:16

Deuteronomium 16:16 AFR20

“Drie keer per jaar moet al die manlike persone by jou voor die HERE jou God verskyn op die plek wat Hy sal kies: tydens die Fees van die Ongesuurde Brood, tydens die Fees van die Weke en tydens die Huttefees. Hulle mag nie met leë hande voor die HERE verskyn nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 16:16