Deuteronomium 8:16

Deuteronomium 8:16 AFR20

Hy wat jou in die woestyn manna laat eet het, iets wat jou voorouers nie geken het nie, om jou nederig te maak en jou te toets, om jou uiteindelik goed te behandel.