Prediker 2:21

Prediker 2:21 AFR20

want iemand wat hom met wysheid, kennis en kundigheid afgesloof het, laat die vrug van sy arbeid as beloning na aan iemand wat hom nie daarvoor afgesloof het nie. Ook dit is sinloos en 'n groot euwel.