Efesiërs 1:3

Efesiërs 1:3 AFR20

Lofwaardig is die God en Vader van ons Here Jesus Christus! Dit is Hy wat ons in Christus geseën het met elke geestelike seëning in die hemel.