Eksodus 12:26-27

Eksodus 12:26-27 AFR20

Wanneer julle kinders julle vra, ‘Wat beteken hierdie gebruik vir julle?’ dan moet julle sê, ‘Dit is die •Pasgaoffer vir die HERE, Hy wat by die huise van die Israeliete in Egipte verbygegaan het toe Hy die Egiptenare getref het. Ons huise het Hy egter gespaar.’ ” Die volk het toe gekniel en in aanbidding gebuig.