EKSODUS 12:26-27

EKSODUS 12:26-27 AFR83

As julle kinders sou vra: ‘Wat beteken hierdie verpligting?’ moet julle sê: Dit is 'n paasoffer aan die Here omdat Hy in Egipte die Israeliete se huise oorgeslaan het. Terwyl Hy die Egiptenaars getref het, het Hy ons huise gespaar.” Toe het die volk in aanbidding gebuig.