Eksodus 2:9

Eksodus 2:9 AFR20

Die farao se dogter het vir haar gesê: “Neem hierdie seuntjie en voed hom vir my. Ek sal jou self daarvoor betaal.” Die vrou het die seuntjie geneem en hom gevoed.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 2:9