Eksodus 20:9-10

Eksodus 20:9-10 AFR20

Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is 'n Sabbat ter ere van die HERE jou God. Jy mag geen werk doen nie, nie jy en jou seun en jou dogter, jou slaaf en jou slavin, jou diere en jou •vreemdeling wat by jou is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 20:9-10