Eksodus 20:9-10

Eksodus 20:9-10 DB

Jy moet ses dae lank met jou werk aangaan en jou met jou alledaagse dinge besig hou. Die sewende dag is die Here jou God se dag. Jy, jou kinders, die man en vrou wat vir jou werk, jou vee en die buitelander wat by jou bly, nie een van hulle mag op die sewende dag met elke dag se werk aangaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 20:9-10