Eksodus 23:20

Eksodus 23:20 AFR20

“Kyk, Ek gaan 'n •engel voor jou uit stuur om jou op die pad te beskerm en jou te bring na die plek wat Ek gereedgemaak het.