EKSODUS 23:20
EKSODUS 23:20 Bybel vir almal (ABA)
“Ek stuur 'n engel voor julle om julle op te pas op die pad en om julle te bring na die plek wat Ek vir julle gereedgemaak het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek stuur 'n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat Ek gereedgemaak het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek, die Here, stuur 'n engel voor jou uit om jou op die pad te beskerm en jou na die plek toe te bring wat Ek vir jou reg gemaak het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, Ek gaan 'n •engel voor jou uit stuur om jou op die pad te beskerm en jou te bring na die plek wat Ek gereedgemaak het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek stuur 'n engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar en jou te bring na die plek wat Ek berei het.
Deel
Lees EKSODUS 23