Esra 2:68-69

Esra 2:68-69 AFR20

Toe hulle by die huis van die HERE wat in Jerusalem is, aankom, het party van die familiehoofde vrywillige bydraes gegee om die huis van God op sy plek te herbou. Hulle het na vermoë tot die boufonds bygedra: 61 000 goue dragme, 5 000 silwermina en 100 priesterrokke.