Esra 6:14

Esra 6:14 AFR20

Die oudstes van die Judeërs het aanhou bou en was voorspoedig, danksy die profetiese prediking van die profeet Haggai en Sagaria, seun van Iddo. Hulle het gebou en die werk voltooi volgens die opdrag van die God van Israel en die opdragte van Kores, Darius en Artasasta, die konings van Persië.