Genesis 16:13

Genesis 16:13 AFR20

Hagar het toe die Naam aangeroep van die HERE wat met haar gepraat het: “U is die God wat my sien”. Want sy het gesê: “Het ek Hom wat my sien, ook hier gesien?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 16:13